Blinktand van Bosveldparaydys is nou beskikbaar

Die Blinktandpakket kan soos volg aangekoop word:

 

• Slegs die storieboek.

• Die storieboek en Briza Klankleser® (indien die leser reeds oor ’n Klankleser® apparaat beskik, kan die klanklêers teen ’n redelike prys van die Briza webwerf afgelaai word).

      

 

• Slegs die storievoorlesing in MP3 formaat, wat op die Briza webwerf bestel en afgelaai kan word.

of 

CD met storievoorlesing

 

• Volledige pakket insluitende boek, Briza Klankleser® en volledige MP3 klankbaan​

      

 

Om die boek, klankleser of klankbaan te bestel, kliek op onderstaande prentjie

 

 

 

 

 

 

Terug Terug na bo