Nou beskikbaar!

Meer as 'n Storieboek!

Hardeband

Groot formaat

(280 X 110mm)

Glanspapier

Volblad illustrasies

Foto's en beskrywing van diersoorte en plante in verhaal

160 bladsye van groot plesier

Volkleur illustrasies kan binnekort van Briza Publikasies se webwerf afgelaai word

Inkleurprente van illustrasies kan binnekort van Briza Publikasies se webwerf afgelaai word

Blinktand van Bosveldparadys is ‘n…

Storieboek

Leesboek

Leerboek

Natuurboek

Luisterboek

Lekkerboek

Blinktand van Bosveldparadys is beskikbaar as:

1

Slegs storieboek

2

Volledige pakket

(Boek plus Briza Klankleser® waarmee na die volledige verhaal in die boek geluister kan word)

3

MP3 Oudioboek met 'n volledige klankbaan met byklanke en musiek kan van Briza se webwerf afgelaai word

of

CD met volledige klankbaan kan van Briza Publikasies bestel word

(Die volledige klankbaan wat briljant vertolk word deur Lochner de Kock, kan van Briza se webwerf afgelaai word)

Attie Snyman, Lochner de Kock en Philip Nel tydens die opnames van Blinktand se

klankbaan by Philip se ateljee (PJ Music & Media)

Kliek op onderstaande prentjie en luister na 'n uittreksel van die klankbaan

Meer oor die boek…

Blinktand van Bosveldparadys is 'n ideale boek vir 8 tot 12 jariges...maar grootmense sal dit ook geniet!

Deur Blinktand van Bosveldparadys te lees en te gebruik verbeter kinders se kennis en vaardighede ten opsigte van...

Nuwe woorde en uitdrukkings

Leesvaardigheid

Luistervaardigheid

Geheuevaardigheid

Natuur

Diere

Voëls

Plante

Die boek is geskik vir...

Tuisonderrig

Klaskamergebruik

Tuisgebruik

Ontspanning

Vermaak

Alles in Afrikaans!

Werkkaarte

Werkkaarte vir klaskamergebruik en tuisonderrig is binnekort beskikbaar

Blinktand van Bosveldparadys word gepubliseer deur Briza Uitgewers

Briza Uitgewers is 'n toonaangewende uitgewery wat hoofsaaklik boeke publiseer en versprei oor Suid Afrikaanse natuurlewe, plante en dierespesies, veldgidse, landbou, tuinbou en baie meer

Tema van die boek

Ongeag wie jy is, waar jy vandaan kom, wat jou agtergrond is of wat jou status is, kan jy suksesvol wees en ʼn leier word. 

Onderliggende opvoedkundige temas

Blinktand van Bosveldparadys is ’n boek met sterk onderliggende opvoedkundige temas soos respek, eerlikheid, naasteliefde, nederigheid, leierskap, vasberadenheid, deursettingsvermoë, vergewensgesindheid en dankbaarheid. 

Meer detail oor die boek

Hoe om die boek te gebruik

Uittreksels uit boek

Terug Terug na bo